Bijou Phillips

Bijou Phillips
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bijou Lilly Phillips
Geboorte 1 April 1980 (1980-04-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bijou Phillips (gebore 1 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Bully (2001), Havoc (2005), en Hostel: Part II (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy